Je gebruikt een verouderde webbrowser. Het kan mogelijk deze of andere websites niet correct weergeven. Het is raadzaam om je webbrowser te upgraden of een alternatieve webbrowser te gebruiken.
Sjors, Baie dankie vir jou goeie wense! Ek is seker daarvan dat ek baie (jare !!!) se bouwplezier uit die Batavia sal kry.Ek sien uit daarna om van julle alsmal te leer en ervaring op te doen.
Baie baie dankie vir jou mooi woorde, Hans. Die Batavia het inderdaad baie ver weggezeild na die nuwe homeport. Jou Zeven Provincien was die schip wat my laat besluit het om by die forum aan te sluit en deel van die Kolderstok vloot te word. Jy het manjifieke werk gedoen op haar en die 7P kan enige tyd met die beste in die wereld vergelyk word. Dit was n BAIE close call tussen die 7P en die Batavia . Ek sal my bes prober om reg te laat geschied aan die bouw.
Beste vriende. Ek vra om verskoning vir die lang stilte, maar julle kan seker raai hoekom. Ek is nou gereed om my vordering met julle te deel, maar het geen idee hoe om die fotos op die Bouwverslag forum op te laai nie. Dit lyk my dit verskil van hierdie platform? Kan iemand dalk help asseblief?
Wanneer je een bericht plaatst zie je naast de knop "plaats reactie" ook een knop "upload bestand"
Klik daar op en je kunt een foto vanaf je pc kiezen. Deze wordt dan geupload, en je kunt kiezen om deze als thumb of als volledige afbeelding te plaatsen.
Volledige afbeelding is het duidelijkst.