GREETINGS FROM NANTONG, CHINA

En so word daar toe uit die bloute vanmiddag n parceltjie by my voordeur afgelewer !!!

Bou 1.jpg


Bou 4.jpg


Al awt ek kan se is WOW! Ek is stomgeslaan met die verpakking, die volledigheid van die kit, natuurlik die kwaliteit ... ag sommer met alles! Dit is vir my n eer een n voorreg om hierdie kit te kan besit en ek hoop net ek kan reg daaraan laat geskied. Nogmaals, Hans baie dankie. Die Admiraal is voorwaard n scholar en n gentleman!
 
Nou nou Heinrich, de kerst valt al vroeg dit jaar in China :rofl::rofl: maar succes met de bouw van dit bijzondere pakket... en je weet het, als je iets wilt weten vragen staat vrij.
Gr Koos
 
Fijn dat je het bouwpakket binnen hebt, Nu kan je eindelijk beginnen aan de bouw van je schip.
Ik wens jou heel veel bouwplezier, en ik kijk uit naar je bouwverslag.
Als je een beetje opschiet en als je tijd hebt, zien wij je graag op de ontmoetingsdag op 16 mei in Hillegom :p:p:p (geintje)
 
Baie baie dankie, Ruud, Ek is oortuig daarvan dat die Batavia my baie bouwplezier (en sekerlik ook n bietjie frustrasie) sal bring. Ek sou wat wou gee om die ontmoetingsdag by te woon, maar dit is so bietjie moeilik vir my vanuit China:). @ Koos. Geen problem, Koos. Ek voel baie welkom tussen al my vriende hier.:beer:
 
Baie baie dankie vir die goeie wense Ruud. Ek stem saam! Daar is soveel kundigheid op die forum dat n mens altyd kan leer - en ek het baie om te leer. Jou Duyfken is een prachtige schip en n goeie voorbeeld om na te streef.
 
Back
Top