FALKONET VINACCIERE 1:48

@*Hans* Gee vir my die Brederode!!! Dit is nou my droomschip. Anders dwing jy om wrachtag n Ingelse fregat te bouw.:D

Daar het ek nou jou vir alle tekeninge gegee en hoe die Spiegel lyk. Begin teken ! Bestelling #1

Battle_of_Scheveningen_(Slag_bij_Ter_Heijde)(Jan_Abrahamsz__Beerstraten) - Copy - Copy.jpg


BrederodeNMM.jpg


The_Brederode_(1646)_a_study_by_Willem_van_de_Velde_the_Elder.jpg


Heinrich
 
De Brederode is best ouder, is het schip van Tromp. Wel een mooi schip erg bewerkelijk met zo veel decoratie.
Onwerkelijk eigenlijk al dat houtsnijwerk en dan ermee ter oorlog :) zou denken ik ga wel zonder boot haha
 
@CXello Doodreg Chris. Tromp en dan natuurlik ook Witte Corneliszoon de With. Laasgenoemde was blykbaar n derduiwel - bitter ongewild, maar n baie goeie seeman en strateeg.

Dit is regtig n sonde om te dink dat so n mooi versierde schip ter oorlog gaan.
 
@CXello Dit is nou wrachtig interessant, Chris! Ek weet dat hy n vreeslike dissipliner was en hom nie veel aan opdragte gesteur het nie, maar of dit die enigste redes vir sy beruchtheid was, wis ek nie.
 
@*Hans* Gee vir my die Brederode!!! Dit is nou my droomschip. Anders dwing jy om wrachtag n Ingelse fregat te bouw.:D

Daar het ek nou jou vir alle tekeninge gegee en hoe die Spiegel lyk. Begin teken ! Bestelling #1

Ik voeg 'r toe aan de lange lijst van te bouwen schepen, maar dat duurt nog wel even. Ik denk dat je dan toch eerst maar eens dat Engelse fregat moet gaan doen.:koud:
 
@*Hans* Of dalk net die Haarlem se bouw lank genoeg uitrek!:D Maar grapjes opsy Hans. Ek dink werklik dat die Brederode baie waarde sal toevoeg. Daar is zoveel stories te vertel rondom die schip. Daarby was dit n baie aktiewe schip in vele "battles" so navorsing behoort nie te n groot problem te wees nie.
 
Back
Top